Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Caledon

Kelkiewyn Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Crystal B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Begrotingsvriendelike verblyf. Puik diens. Ons is verwelkom deur baie vriendelike gasvroue. Ons kamer was ruim en skoon, ons het 'n baie aangename verblyf gehad en kon ook die swembad geniet. Ons sal Kelkiewyn beslis aanbeveel en weer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Baie dankie vir u mooi terugvoer en aanbeveling. Ons is bly om te hoor dat u die vriendelike ontvangs, ruim en skoon kamer, asook die swembad geniet het. Dit beteken baie vir ons dat u ’n aangename verblyf by Kelkiewyn gehad het. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Johann F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het nie veel tyd gehad om daar te kuier nie aangesien ons by 'n troue was. Ons was ontvang deur Sandra. Sy was awesome gewees en ons is deur al 4 die kamers gevat wat ons geboek het. Die kamers was lekker groot en netheid was top notch. Sal definitief vriende en familie verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Wat 'n wonderlike resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle gasvryheid by ons geniet het, selfs met julle besige troue-skedule. Ons sal Sandra laat weet dat sy 'awesome' was en dat julle haar moeite waardeer het. Dit is fantasties om te hoor dat die kamers ruim en netjies was en dat julle verblyf aangenaam was. Baie dankie vir die aanbeveling aan julle vriende en familie. Ons hoop om julle weer te sien wanneer julle meer tyd het om te kuier! Groete Kelkiewyn

Carmelita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome stay. Had a very pleasant stay, and the host was very friendly and accommodating. I felt at home since I stepped in. I would definitely refer Kelkiewyn to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Dear Carmelita It's wonderful to hear you had such a pleasant stay at Kelkiewyn! We're so glad you felt at home from the moment you arrived and that our host was friendly and accommodating. Your kind words and referral mean a lot to us. We look forward to welcoming your family and friends in the future! Regards

Shamilla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Always enjoy our visits, facilities are top notch and why we keep returning. Kelkiewyn is a very nice establishment. Caters to all your needs for a home away from home feel. The hostess was very helpful and even allowed us to use their oven to prepare snacks for a function.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Thank you so much for your wonderful review and for choosing Kelkiewyn again We truly appreciate your continued support and are delighted to hear that you enjoy the facilities and the home-away-from-home atmosphere. It’s always a pleasure to assist wherever we can, and we’re glad we could help with the oven for your function preparations. We look forward to welcoming you back for many more enjoyable stays!

Amone W
1 nag
5.0
Jun 2025

Gemaklike, luukse waarde vir geld! Baie lekker, dit was baie skoon en baie gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Goeie dag Amone Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Hoop om julle binnekort weer te sien. Baie dankie vir die pragtige review. Lekker dag. Groete Sandra

Shaun W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Caledon is 'n baie mooi area in die Wes-Kaap naby aan ander klein dorpies. Ons was welkom ontvang. Die eenheid het aan ons verwagtinge voldoen. Geskik vir paartjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Thank you for staying with Kelkiewyn. We enjoyed your company and look forward to accommodating you again soon. Regards, Kelkiewyn

Priscilla S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ontspanne wegbreek. Dit was 'n aangename verblyf. Die plek is absoluut netjies en rustig. Veilige parkering. Die host was baie duurbaar en so behulpsaam. Beveel kelkiewyn definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige review! Ons is bly dat julle Kelkiewyn geniet het en ons hoop ons sien vir julle in die toekoms. Groete Kelkiewyn

Dries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, friendly, clean, safe. Awesome, we regularly stay there and will always return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Thanks for your visit and kind words... We look forward to seeing you soon. Best wishes for 2025, Kelkiewyn

Dries H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

We regularly stay there and will keep doing so. Absolute value for money. Friendly service. Clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Good day Dries, It is such a pleasure to accommodate you. You are more than welcome to come again. Regards, Sandra

Salomie S
1 nag
4.8
Apr 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Kelkiewyn Guesthouse
Goeie more Salomie Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle weer. Groete, Kelkiewyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Prince Alfred Road, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078ff6bf307494a5b6ee1dfd10eb1d1b005d37c94275906efcadd1970c3f4f3bef452077b49b0ed4ac67f5465c247bc2c69f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 22 Prince Alfred Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231780435133 19.424596131283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang