+5
Selfsorg in Tuine

Kensington Views

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 17 Kensington Crescent, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kensington Views bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorg tuinsuite teen die hange van Tafelberg. Die gastehuis is in Tuine in die Kaapse middestad en bied lieflike uitsigte op Leeukop en Tafelberg. Dié woonstel is geskik vir sake- en ontspanningsreisigers.

Die suite het sagte afwerkings, Persiese matte en Franse deure wat lei na 'n privaat patio met 'n uitsig oor die swembad en sonnige terras. Die gastekamer beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, optiesevesel-internet, lugversorging, asook strykgeriewe en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetarea. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die tuinsuite bied 'n swembad, braaigeriewe en parkeerplek.

Trekpleisters in die omliggende area sluit Tafelberg-kabelkar, V&A Waterfront, Leeukop, Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum in, asook Clifton- en Kampsbaai-strand. Tuine-winkelsentrum is 1,6 km vanaf die perseel en daar is verskeie restaurante en kafees in die area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 17 Kensington Crescent, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Kensington Crescent, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30a5300c5ff12508eefc7d35cad240f3b76ac73e571f76d26ec8a93f39c214bf4f7a72c0586c021e3dc055f1351b989c01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 17 Kensington Crescent Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.939339 18.40708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang