+123
Lodge in Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 633 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen. Dit was goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ek het nie woorde behalwe wow. Dit was ongelooflik, puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin William P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Gorgeousness! I have thoroughly enjoyed my stay at the Lodge. Exceptionally clean and well maintained with professional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliska D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Skitterend! Heerlik ontspan, die ligging was uniek en die restaurant uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Perfect. Wonderful place, well equipped, lovely big comfy beds, close to the park, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Torius B
1 nag
5.0
Apr 2026

Oorstop na Kgalagadi en die ligging sowel as eenhede was puik. Dit was groot. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit is altyd lekker om hier te bly! Ja, baie en sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great. Very nice and close to the Kgalagari gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, wil nog baie kere weer Kgalagadi Lodge besoek. Dit was heerlik! Sal definitief weer gaan. Baie luuks, alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker verblyf opsie en naby die Kgalagadi Oorgrenspark. Kgalagadi Lifestyle Lodge is en bly 'n unieke ervaring op die grens van die Kgalagadi Oorgrens SAN Park. As verblyf beperk is in die park, is die Lodge altyd 'n goeie alternatiewe opsie. In ons geval het ons geweet ons gaan buite parkure daar aankom en dus by die Lodge bespreek. Baie lekker verblyf opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kgalagadi Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 633

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 km from Kgalagadi Transfrontier Park, Mier, 8814, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 186 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3253e8abd444930a94116bcedf0497cfa8c669e505c8ef20e07ced54b06c38e8ad24d57512b817f0a8bfbb64bd96b291d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 633 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang