Red Door Cottage @ Khalas
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Red Door Cottage @ Khalas is in die historiese dorpie Tulbagh geleë. Die huis word omring deur die asemrowende Witzenberge.
Die kothuis het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike banke en ’n TV met Netflix en Showmax, asook WiFi.
Parkeerplek in die straat is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
- Gaste dink Red Door Cottage @ Khalas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang