Khaya Africa Guest Lodge
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 127 Seventh Road, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Khaya Africa is 'n lieflike gastehuis in Midrand, in die buitewyke van Johannesburg. Dit kyk uit oor die stad en Carlswald-vallei.
Verblyf word aangebied in ruim slaapkamers wat versier is met moderne dekor wat die atmosfeer van Afrika weergee. Die volledig ingerigte eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, radio, alarm en WiFi. Selfsorg-ateljees is ook beskikbaar met 'n stofie, mikrogolfoond en yskas.
Die gastehuis is geleë in 'n pragtige, rustige tuin met volop voëllewe, waar jy heerlik kan ontspan na 'n lang dag se werk. Daar is ook 'n rots-swembad en 'n pooltafel in die konferensiekamer vir gaste se gebruik. Heerlike lekkernye wag vir jou met ontbyt en daar is 'n fantastiese kaggel wat aangesteek word tydens die wintermaande. Ons vriendelike personeel sal seker maak dat jy tuis voel en is altyd bereid om te help.
Ons is 30 km van OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en Lanseria Lughawe af. 'n Verskeidenheid restaurante, mediese geriewe en winkelsentrums is slegs 5 minute van ons af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Caitlynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 127 Seventh Road, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Khaya Africa Guest Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
127 Seventh Road, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang