Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Africa Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Khaya Africa Guest Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jurie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jurie V
Gesin met tieners

Sal aanbeveel as jy net 'n paartjie is of enkel is en net wil oorslaap.

Ons het net 1 nag geslaap en nie die 2 aande waarvoor ons betaal het nie. Die kamer was te klein vir ons met 2 kinders en die kamer was warm. Ons het ander verblyf gekry vir ons 2de aand omdat ons nie lekker geslaap het nie, spasie gesoek het en 'n lugversorger wou hê. Ons het slegs mense gesien toe ons arriveer het en nie weer nie. Ons kamer was wel goed skoongemaak. Ek voel dat die prys heeltemal buitensporig is vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Africa Guest Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your feedback.
We did communicate to let you know that our rooms are suitable for a maximum of 3 people. Unfortunately, a family of 4 is a tight fit and you said you would possibly bring a mattress so we did not object.

We are a small family-run business with additional staff members such as a chef, cleaner, etc. With high operating costs and newly installed Solar Power, we are combating a struggling economy and cannot lower our prices.

We hope you enjoyed our swimming pool facilities and our guesthouse manager Caroline was ready on call to meet your every need.

Warm regards
Caitlynne

Khaya Africa Guest Lodge
Maritza B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza B
Gesin met klein kinders

Lekker, maar net swembad vir kinders.

Skoonheid het ek in twyfel getrek met slope wat bruin is en handoekreëlings is dik van die stof. En dit met Covid. Sal nie weer gaan nie, ongelukkig. Handdoeke is ook uitgewas en kan maar nuwes koop. Was spyt ek het nie my eies gevat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Africa Guest Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you so much for letting us know.
We have since bought all new luxury towels and told the staff about cleanliness to ensure this never happens.
Kind regards

Khaya Africa Guest Lodge
Andre L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L
Besigheidsreis

Raserige bure, bestuur afwesig.

Die ligging is uitstekend en die geriewe baie netjies. Ongelukkig het die gaste van die 3 kamers langsaan elke nag raserige dronkpartytjies gehou tot 3 uur soggens. Daar was geen bestuur teenwoordig nie en ek moes verskeie nommers skakel voor ek uiteindelik iemand in die hande kon kry om die saak aan te spreek. Ek het vroeg die Sondagoggend vertrek, baie meer moeg as wat ek daar aangeland het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Enkelreisiger

Comfortable and neat.

Stayed 3 nights for business. Accommodation was clean and room well-appointed. Host was friendly and offered assistance with directions to the meeting place I had to go to. Breakfast was tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Africa Guest Lodge se terugvoer

Thank you kindly. We appreciate your support.

Khaya Africa Guest Lodge
Matthys B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Skoon, veilig. Lekker naby aan die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Africa Guest Lodge se terugvoer

Thank you kindly.

Khaya Africa Guest Lodge
Derick S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick S
Besigheidsreis

Comfortable and great location for my trip.

I spent 5 nights here - a very quiet location, near to all amenities. Would recommend that their DStv bouquet be upgraded to at least include an international news channel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya Africa Guest Lodge se terugvoer

Thank you kindly. We appreciate your support.

Khaya Africa Guest Lodge
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Weg 127, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd277fe379d561a94e2d32deea759705ed5a569a3c5fdde328d2672a07ef3f9367a06cc226b2603d3bcfd8e5ba887dfaf1e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 127 Seventh Road Carlswald 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.977703 28.105845