Khayanoster
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Khayanoster is 'n selfsorghuis in Paternoster en al wat die huis van Voorstrandt skei, is 'n enkele pad wat voor die huis verby loop. Paternoster is 'n klein, bekoorlike en prentjiemooi vissersdorp wat bekend is vir sy tradisionele vissershuise. Paternoster is die mees romantiese en rustigste plek op dié pragtige kuslyn en is veilig vir kinders op fietse.
Die huis het gemaklike slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir gesinne. Hierdie huis het 'n pragtige stoep wat ideaal is om sonsondergange oor die baai te bewonder. Daar is 2 slaapkamers wat oor die see uitkyk met ingeboude kaste. Die kamers deel 1 badkamer. Die derde slaapkamer is 'n groot kamer vir kinders met stapelbeddens en sy eie badkamer. Die kamer het ook 'n tafeltennistafel.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en groot leefarea met 'n kaggel binne. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braai-area binne. Daar is parkeerplek vir 1 motor in die motorhuis.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekplek vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy ryk dierspesies en inheemsheid. Dit maak die Weskus die ideale plek vir veldblomme.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1196
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 28 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Khayanoster het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang