+25
B&B in Groblershoop

Khoekhoegowab Guesthouse

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.8
Waarde vir geld
2.2
Diens
1.8
Veiligheid
3.0
Andreas R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Heel goed gebly; sal weer gebruik. Ons het lekker gebly, maar met aankoms was daar nie duidelikheid oor hoe om by die kamer uit te kom nie. Die persoon in beheer was nie dadelik beskikbaar; ek stel voor dat die bestuur aan hierdie persoon beter opleiding verskaf.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jayson O
1 nag Besigheidsreis
3.0
Apr 2026

Extremely basic considering the price. The building seems unfinished. Although we were given a very friendly welcome, the host did not know if we were getting breakfast or not. He asked another lady in the morning who was clearly far more interested in manipulating her broom than in dealing with guests, but she said no, we do not get breakfast. The mattress in my room felt like it was at least 20 years past its expiry. There was no soap, shampoo, etc. Just one single teabag was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Amanda M
1 nag
2.0
Mei 2026

Best described as 'up-market contractors' accommodation'. On arrival, the facility appeared deserted - no reception (or receptionist to speak of), poor lighting in the entrance hall, and quite honestly, the feeling that it was incomplete. The gentleman who greeted me did not confirm that I was who he may have thought I was, but showed me to a room that, whilst sparse, was clean and, as it transpired, reasonably comfy. I see in previous reviews that guests complained about the absence of chairs; this appears to have been rectified, but only one towel was provided and as it was on the rack in the bathroom already, I can only hope it was clean. Judging by the noise in the hallway around 6pm, and then 5am the next morning, it's clear that the facility is used by contractors and isn't really the kind of 'family accommodation' it purports to be on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2025

Slegste bly ervaring nog van enige van die webtuiste se fasiliteite. Baie onaangename verblyf-ervaring. Die gasheer is van Malawi en totaal uit voeling met die Suid-Afrikaanse reisiger se reisbehoeftes. Die fasiliteit is skoon, toegeskryf aan die feit dat dit onlangs in gebruik geneem is. Verder het ons binne inboektyd by ’n dooie man se deur opgedaag. Ons kon eers 15 minute ná ons aankoms toegang tot die perseel kry. Die gasheer was afwesig by ons aankoms en ons kon nie ons kamer binnegaan tot hy opgedaag het nie. Ná toewysing van ons kamer, en ons ongelukkigheid oor ooglopende gebreke (swak matras, geen warm water, ens.), het ons by die derde kamer wat ons toegewys is, berus met wat ons gekry het. Geen spieël in die badkamer. Eetborde gekraak. TV buite werking. Ek kan foto’s verskaf om bogenoemde te staaf. Sal die plek vir niemand aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2025

Klaar betaal anders sou ek ander akkommodasie gesoek het. Baie basic, nie eers 'n stoel om op te sit.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Kerk Street, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece864248aeaa47474026b8755ba041a42478ea9ca40f3e5d5eb1815c09fbc4cc1469b5e26110e222bbcfbe2353834f51c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 25 Kerk Street Groblershoop 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -28.894691893196 21.983057406221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang