- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Khululeka Safaris Lodge is 'n bekoorlike lodge in Witrivier, Mpumalanga en bied gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die lodge is die ideale basis om Witrivier of Mbombela te besoek.
Daar is 3 Selfsorg Deluxe-koningkamers en 1 Selfsorg Deluxe 2-Enkelbedkamer wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Drie kamers het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kamer het 'n knus kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n lessenaar en 'n TV met DStv. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Khululeka Safaris Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang