Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n knus kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n lessenaar en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit
Huisreëls
Gaste kan by die lughawe opgetel word en na die Krugerwildtuin gevat word teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n knus kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n lessenaar en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit
Huisreëls
Gaste kan by die lughawe opgetel word en na die Krugerwildtuin gevat word teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang