Khutsong Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 17 Mahashe Trust, Greenvalley, Acornhoek, 1360, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Khutsong Lodge is in Acornhoek in Mpumalanga, langs die natuurlewe-hoofstad, Hoedspruit, geleë. Hierdie bekoorlike selfsorgverblyf bied gaste die ideale township-ervaring.
Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Gaste kan inkopies by die Acornhoek Mall doen of saam met die plaaslike inwoners by Lebohang Bar Lounge kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Tshepo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Mahashe Trust, Greenvalley, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Mahashe Trust, Greenvalley, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang