Kiaat Bungalows - Bridelia Log Cabin
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kiaat Bungalows - Bridelia Log Cabin is op 'n plaas in die Sabievallei wat grens aan die Sabierivier en met 'n verskeidenheid voëls spog. Dit is die ideale rustige wegbreek.
Hierdie houthuis met lugversorging bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n TV met DStv en 'n stoep met braaigeriewe. Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet en die verblyf het 'n elektriese heining en 'n outomatiese hek.
Die verblyf is 10 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek en die Panoramaroete is ook 'n dag se ry ver. Hazyview is 2 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbed vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 158
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang