2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kiaat Bungalows - Combretum is op 'n plaas in die Sabievallei, wat aan die Sabierivier grens, met 'n oorvloed voëllewe in 'n pragtige, stil, natuurlike omgewing. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die bungalow met lugversorging beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en word op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en die verblyf word met 'n elektriese heining en 'n outomatiese hek beveilig.
Die verblyf is sowat 10 km vanaf die Phabeni-hek-ingang na die Krugerwildtuin, en die Panoramaroete is 'n dagrit ver. Die dorpie Hazyview is 2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 158
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kiaat Bungalows - Combretum het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang