Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat sommige areas van die verblyf via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met mobiliteitsuitdagings nie.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste, en 'n uitgangskoonmaak- en wasgoedfooi is aan die instansie betaalbaar.
Rook is streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang