+22
Selfsorg in Marlothpark

Kierieklapper River House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charne M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Rustig en gerieflik. Ons het ongelooflik lekker gebly! Phillip is beslis 'n aanwins vir die perseel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle 'n rustige en gerieflike verblyf gehad het. Dankie ook vir die mooi kompliment oor Phillip en ons sal beslis julle waardering met hom deel. Ons sien uit daarna om julle weer by Kierieklapper River House te verwelkom!

Suzette C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Ons en ons kinders en kleinkinders het heerlik gebly en gekuier. Ons familie het heerlik gebly by Kierieklapper Riverhouse. Phillip, wat ons vriendelik ontvang en elke dag kom skoonmaak het, is voorwaar 'n aanwins vir Kierieklapper. Tot die tafel het hy mooi gedek met ons aankoms, asook vir die volgende dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat die hele familie die tyd by Kierieklapper River House geniet het. Ons waardeer ook die spesiale erkenning aan Phillip, wat inderdaad 'n waardevolle deel van ons span is. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike familie kuier.

Vivienne D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Beste uitsig! Wat 'n wonderlike plek om by te bly! Ek wens ons het vroeër van Kierieklapper geweet. Die vlakvarke wat onder die deck gebly het, die swembad wat op die rivier uitkyk en natuurlik Phillip, het hierdie 'n onvergeetlike tyd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is so bly dat julle Kierieklapper ontdek het en dat die uitsig, vlakvarke, swembad asook Phillip julle verblyf besonders gemaak het. Ons waardeer julle mooi woorde en sien uit daarna om julle weer by Kierieklapper River House te verwelkom.

Weila-marie S
Kort verblyf
4.0
Jun 2026

Pragtige, ruim huis. Perfek vir groot groep besoekers. Baie lekker gebly. Sou net voorstel dat daar duvets i.p.v. net dekens in die winter beskikbaar is. Het koud gekry snags. Dalk ook gemakliker stoele vir buite, aangesien mens die grootste gedeelte van die dag buite by die vuur deurbring.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonette
Kierieklapper River House
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle Kierieklapper River House gekies het. Ons is baie bly om te hoor dat julle die ruim huis geniet het en lekker gebly het. Dankie ook vir julle waardevolle voorstelle, ons neem dit beslis ter harte en sal dit in ag neem om ons gaste se ervaring verder te verbeter. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom!

Natalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We had an exceptional stay at Kierieklapper! The location was incredible – from the front deck we enjoyed a stunning view of the Crocodile River, making wildlife sightings from Kruger National Park a real possibility. The house itself is spacious and very well equipped. There was plenty of refrigeration space, which is always a big plus when staying with a large group for an extended period. The rooms and air-cons throughout the house made the stay very comfortable and both the indoor and outdoor braai facilities were fantastic. We loved that the living areas and deck were all open so that the family could feel together no matter where they were. Another highlight was the generator – although we only needed it for about two hours, it definitely added to our comfort. A special mention goes to the butler, who was absolutely amazing! He was attentive, went out of his way to make us feel at home, and even gave our cars a quick wash after we travelled on muddy roads. We’d definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles was perfek van die ligging tot die fasiliteite. Ons het die verblyf vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich Z
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

100% the best butler & roomy house. We had a great stay & beautiful service from our butler. He just wanted to help. The house is nice and roomy for large groups; we were staying with our 2 boys, Grandma, Aunt & my best friend with her little family. The house was well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Thank you so much for your wonderful review! We’re thrilled you enjoyed the spacious house and our butler’s service. It was a pleasure hosting your family and friends and we hope to welcome you back soon!

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Een van die beste Marloth huise. Ons was 7 volwassenes en 1 kind (5 jaar). Dit was een van ons lekkerste Marloth vakansies. Die huis kyk uit op die wildtuin in Krokodilstraat, daar was seekoeie, olifante en kameelperde, so te sê, op ons voorstoep. 'n Familie vlakvarke bly onder die dek, wat baie vermaak verskaf het. Dan is Philip wat mens ontvang en elke dag die huis aan die kant kry en mooi agter jou kyk, 'n hoogtepunt. Kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Baie dankie dat jy die terugvoer en besonderse ervaring van Kierieklapper River House met ons deel. Ons is so bly dat julle die diere, die huis en Philip se sorg geniet het. Ons sien daarna uit om julle gou weer by ons te verwelkom vir 'n wegbreek.

Jonathan K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantastic house, great location. This is our second stay at this wonderful house. The caretaker is amazing and cannot do enough to help. He really takes your holiday to the next level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Thanks so much for the lovely review. We're thrilled to hear you enjoyed your stay with us again and we'll be sure to pass your feedback to our caretaker. It means a lot to know he helped make your stay extra special. We look forward to welcoming you back again soon!

Stephinah B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Luxurious home. This rental was exactly what our family was looking for. Spacious bedrooms, living room and fully equipped kitchen. Great wildlife viewing. The pool was an added bonus on the hot days we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Thank you so much for your kind words. We are so glad that our property was the perfect fit for your family. It's great to hear that you enjoyed the spacious rooms, fully equipped kitchen, and the wildlife around the area. We agree, the pool is definitely a nice touch, especially on those warm days. We’d love to host your family again anytime. Thanks for choosing to stay with us!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek

457 Crocodile Street, Kruger National Park, Marloth Park Conservancy, 1470, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0HmKH3Yunlg6ZrTEJTRo4J1vJlF9ChWCCJDZpJu6edSkXyIL6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 63 5 1 5 457 Crocodile Street Kruger National Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.375279472317 31.75790587616

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang