- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 268 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 41 Reier Road, Kameeldrift East, Roodeplaat, 0035, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kievits Kroon Gauteng Wine Estate is in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, en bied gerieflike dog luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is net 60 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dié pragtige wynlandgoed is 16 hektaar groot en die Kaaps-Hollandse gastehuis bied elegante kamers. Die kamers is elkeen ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, of 'n bad en 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan heerlike etes met bekroonde wynlyste by die Granita- en Kingsley-restaurante op die landgoed geniet. Fynproewerpieknieks kan ook op die grasperke en in die tuine gereël word. Die landgoed het 'n spa, 'n buite-swembad, 'n binnenshuise swembad en 'n biblioteek.
Vir sakereisigers spog Kievits Kroon met moderne konferensiegeriewe en 'n toegeruste sakesentrum. Ander spesiale geleenthede, soos spanbou-geleenthede of sosiale funksies, kan ook gereël word.
Vir gaste op soek na avontuur kan dagtoere by ontvangs op die perseel gereël word na die Roodeplaat Dam Natuurreservaat, verskeie wildreservate, lugballonmaatskappye, Lesedi Cultural Village of Kruger House Museums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 41 Reier Road, Kameeldrift East, Roodeplaat, 0035, Gauteng
- Gaste dink Kievits Kroon Gauteng Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Reier Road, Kameeldrift East, Roodeplaat, 0035, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 268 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang