+22
Tentekamp in Olifantkus

Kingfisher Bush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste vakansie by die mees ongeruimde plekkie in Suid-Afrika. Ons voel al soos familie wanneer ons Kingfisher besoek. Ons eerste besoek aan hulle was ons eerste aan Kosibaai en ons het heel toevallig op hulle naam afgekom. Hulle het pas hulle lodge voltooi en begin bemark. Wat 'n aangename verrassing was dit nie om die plekkie vir die eerste keer te kon sien nie. 'n Weggesteekte juweel. Ons het al soveel van hulle personeel leer ken oor die jare. Die restaurant is lekker en ons eet altyd baie lekker daar. Die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam en ons geniet elke oomblik daar op ons jaarlikse, of soms selfs twee keer 'n jaar se wegbreek. Baie dankie aan julle almal vir 'n onvergeetlike tyd elke keer wat ons daar kom. Sal julle altyd vir almal aanbeveel as ons kan. Sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyed the weekend. Good service, awesome food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kingfisher Bush Lodge
Thank you so much for the 5-star rating! We’re thrilled to hear you enjoyed our service and that our culinary team hit the mark. It was a pleasure having you at the lodge, and we hope to welcome you back soon!

Karla E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie mooi, netjies en skoon. Baie dankie, ons het lekker gekuier. Alles was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kingfisher Bush Lodge
Hi Karla, thank you for your wonderful review.

Fred H
Kort verblyf
3.6
Mrt 2026

Geht so. Schöne Lage am Feuchtgebiet allerdings Froschkonzert nachts. Klimaanlage ja aber am falschen Ort, Küche kühl-schlafbereich nicht, der Ventilator bringt nix. Eine verabredete tour zum blackrock hat nicht geklappt. Anfahrt mit normalem PKW schwierig. Wifi sehr schwach. Translation: English: So-so. Nice location by the wetland, but frog concert at night. Air conditioning yes, but in the wrong place; kitchen cool — sleeping area not, and the fan does nothing. A scheduled tour to Black Rock did not work out. Access with a normal car is difficult. WiFi very weak. Afrikaans: So-so. Mooi ligging langs die vleiland, maar nagteliks ’n kikkerskonsert. Lugversorging ja, maar op die verkeerde plek; kombuis koel — slaaparea nie, en die waaier bring niks. ’n Geskeduleerde toer na Black Rock het nie uitgewerk nie. Toegang met ’n gewone motor moeilik. WiFi baie swak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anzet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Goed geleë. Baie goeie diens. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kingfisher Bush Lodge
Hi Anzet, baie dankie vir jou goeie review.

Sindie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Soos reeds bo gesê, als baie lekker gewees. Als regtig baie gerieflik en netjies. Als wat jy nodig het, is bymekaar. Veilig. Ons het lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Kingfisher Bush Lodge
Goeie dag Sindie, Baie dankie vir jou mooi review. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Kobus E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker atmosfeer, lekker mense, lekker kos. Heerlike verblyf en baie lekker restaurant. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kingfisher Bush Lodge
Baie dankie vir jou wonderlike review. Hoop ons sien julle gou weer.

Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Beautiful. Beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful. Very relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Restful experience. Lovely glamping tents, beautiful site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Road D1846 Kwamazambane, Maguzi, Kosi Bay, 6109, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBUAHaCIN1XU7utobcO9EwEq2IcyiH39QfEfQg0sfhvNZyjwrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Road D1846 Kwamazambane Maguzi 6109 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.94589614267 32.822062581537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang