Kingfisher Heads 17
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterkantstraat, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kingfisher Heads 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is naby die rivier en restaurante.
Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, linne, komberse, elektriese komberse en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel en sitplek, en lei na die patio en die agterplaas met 'n uitsig oor die rivier.
Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Die kompleks is net 'n kort rit vanaf 'n paar supermarkte en winkels in die dorp.
Slaapplek
’n Bespreking by Kingfisher Heads 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waterkantstraat, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kingfisher Heads 17 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterkantstraat, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom