King's Place
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Mark Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
King’s Place is 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Montagu, stapafstand van winkels, restaurante en plaaslike geriewe. Die eiendom bied 'n veilige en gemaklike omgewing, ideaal vir gesinne, groepe of sakereisigers wat gerief en rustigheid soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, insluitend 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefareas sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gerieflike sitplek, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan binne- en buitebraaigeriewe geniet, sowel as 'n onderdakpatio en 'n groot tuin. Bykomende geriewe sluit gratis veilige parkering in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Mark Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Mark Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang