Kingsway Bed & Breakfast
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Kingsway Street, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Kingsway Bed & Breakfast bied oornagverblyf in die hartjie van Paulshof, Sandton. Die eiendom beskik oor 'n swembad en is naby die middestad, geskik vir vakansiegangers en sakereisigers.
Daar is 7 eenhede op die eiendom. Suite 1 het 'n en suite-badkamer. Suites 2 en 3 deel 'n badkamer op die onderste verdieping, terwyl Suites 4 tot 7 'n badkamer op die boonste verdieping deel en ook toegang tot die badkamer op die onderste verdieping het. Die woonstel op die boonste verdieping het 1 badkamer, 'n privaat sitkamer en 'n privaat balkon met 'n braai. Die woonstel op die onderste verdieping het 2 badkamers, met die hoof-en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad en 'n groot stort.
Kamers het gratis WiFi en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n gaste-sitkamer, kombuis, eetarea en 'n konferensiekamer vir 10 mense, wat afsonderlik bespreek kan word.
Die eiendom is naby die snelweg van Rivoniaweg en naby restaurante en die Rivonia Crossing-winkelsentrum. Sunninghill-hospitaal is 1 km weg, Montecasino is ongeveer 6 km weg, en groot winkelsentrums, insluitend Mall of Africa, Sandton City, Fourways, Greenstone en Northgate, is binne 8 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
William Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Kingsway Street, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Kingsway Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Kingsway Street, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang