4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kite Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorp, Langebaan, en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Beide en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste in die eetarea. Die sitarea het 'n rusbank, 2 rottangstoele, 'n koffietafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braai en by die buite-sitarea kuier. Vir dié wat die area wil verken is die strand en verskeie restaurante binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shannon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang