Klaas Vakie Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Truter Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klaas Vakie Gastehuis is geleë in Hospital Hill, een van die gevestigde en gesogte woonbuurte van Beaufort-Wes. Die eiendom bied 'n gemaklike en gerieflike oornagplek vir reisigers langs die N1.
Die gastehuis het 2 kamers, elk met privaat toegang. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Bykomende geriewe sluit 'n TV, yskassie en mikrogolfoond in.
Gaste geniet 'n rustige residensiële omgewing terwyl hulle naby die N1 en die middestad bly. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die eiendom is goed geskik vir paartjies, enkelreisigers en padreis-oornagplekke.
Klaas Vakie Gastehuis bied privaatheid, gemak en 'n rustige nagrus, wat dit 'n ideale oornagplek tussen Gauteng en die Wes-Kaap maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Truter Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Truter Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang