+85
Hotel in Klawer

Klawer Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Dorothy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie netjies en gerieflik en lekker. Baie vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Baie netjies, sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n gesellige tuiste weg van die huis. Soos kuier by familie gevoel. Lekker! Ons het tuis gevoel, op ons gemak. Personeel was vriendelik, behulpsaam en professioneel. Totale afwyking van die ortodokse hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mukundi M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Wonderful. It was great to stay at Klawer Hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Comfortable. Very comfortable, clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Die dorp kan skoner wees. 'n Gerieflike plattelandse hotel. Die dorp bied egter nie veel nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco C
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mrt 2026

Dit was skoon en kos was lekker, met baie vriendelike personeel. Plek is skoon, maar kort bietjie opknapping soos verfwerk.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Food was good. Good service and good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
1 nag
4.8
Jul 2025

Dit was netjies en is vriendelik ontvang. Dit was geskik vir die doel, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Really enjoyed my short stay. Stay was great, people very friendly and accommodating. Steak at the restaurant was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Moorrees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

120 Main Road, Klawer, 8145, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cd5ffb885dcaf4a0e86f4a2bd636111032a0795af608317301fc59f1ac10c188420c5e2202b67803bbd0a2669002009a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 165 5 1 4 120 Main Road Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.776373423751 18.623735904694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang