2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12A Denne Street, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleijne Denne is 'n pragtig ingerigte tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Durbanville, Kaapstad. Dit bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en ruim stoorplek vir gaste se bagasie. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan 'n gemaklike sitarea geniet met 'n slim-TV teen die muur wat Netflix-stroming bied, 'n eetarea en 'n toegewyde werkruimte met 'n lessenaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid bied veilige onderdakparkering, en die sentrale ligging bied maklike toegang tot die Durbanville Wynvallei, sowel as 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 12A Denne Street, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleijne Denne het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12A Denne Street, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang