+38
Selfsorg in Kleinsee

Klein Desert Song

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Keano K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Peaceful and Relaxing. The owners are friendly and beyond helpful. I was concerned about bringing my dog but the lady helped take care of him whilst we were away. The place is comfortable and safe as we left the house Unlocked while we were away and found everything exactly the way we left it. I did not expect to be treated with such kindness and privacy. Thank You Desert Song.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie gerieflik en netjies. Baie. Netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. Behulpsame gasvrou/heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erns
Klein Desert Song
Baie baie dankie Julle was 5 ster gaste. Hoop julle kom maak weer 'n draai in Kleinzee. Desert Song

Hannes P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig privaat. Ja, baie dankie, sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Uitstekend. Uitstekende diens. Uiters netjies en skoon. Geen versoek was te veel moeite nie. Het vriende gemaak vir 'n leeftyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erns
Klein Desert Song
Baie dankie Ons gaste is vir ons spesiaal, gaste wat gemaklik is soos julle, is net nog meer spesiaal. Hoop om julle weer te sien. Desert Song

David J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Worth a visit. A wonderful, friendly stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth A
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Dit was fantasties. Ek sal beslis weer terugkom. Ek het baie lekker gebly. Die gasvryheid was wonderlik. Baie besorgd, wat ek waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Beste ooit in 'n gastehuis. Ja heerlik, gasvryheid in al sy vorms! Alles was perfect, en die vrou vol kennis en raad! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erns
Klein Desert Song
Baie dankie vir jul gradering, ons waardeer dit so verskriklik baie. Dis lekker om gaste te ontvang wat waarde heg aan die eenvoudige dinge in die lewe. Lezelle en Erns Desert Song

Liezel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlik gebly, vriendelike diens! Heerlik gebly, vriendelike diens! Gasvrou het aan alles gedink. Plek netjies, ruim met alle benodighede beskikbaar. Ons is selfs met heerlike vars scones bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erns
Klein Desert Song
Baie dankie, Liezel, vir die mooi woorde. Julle is altyd baie welkom.

Izak K
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Uitstekend vir self sorg familie, binne en buite braai met vol kombuis. Was baie vriendelik ontvang. Sal aanbeveel vir families, maar dit kan ongemaklik wees met 2 kamers langs mekaar sonder deur en badkamer wat gedeel moet word. Was egter baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker stilte en uitgerus. Ons het die verblyf en tydjie in Kleinzee baie geniet. Al wat nie lekker was nie, was die grondpaaie. Dit is nie vir 'n gewone voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erns Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f248ad3d0597b4b93bbeac732e2da96db0316573cd4056140130e407a40a1eabca1144838e561a39c02932b306713af6dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 17 9de Straat Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677514853161 17.076481507526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang