Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Kleinsee

4 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Kleinsee van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinsee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinsee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinsee akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinzee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinsee Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsrivie...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinsee

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see. Die gastehuis het 7 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 3 gastekamers met p...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee

Die Naguiltjie is in Kleinzee en bied gehalteverblyf vir ’n paartjie wat vakansie hou. Dit is naby die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie knus woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 sla...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kleinsee

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kleinsee

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige oord vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee

Seezightlaan Self-catering Units in Kleinzee bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels en restaurante. Dit is 1 km vanaf die braaihokkies op die strand. Seezightlaan Sel...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af. Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer he...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit 'n huis en 'n woonstel wat los van mekaar is en het 7 slaapkamers en 4 ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee

Blue Diamond Kleinzee is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë. Dit bied basiese akkommodasie in 'n "pre-fab"-kompleks met 10 eenhede. Elke eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens en sy eie en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za