Klein Desert Song
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Klein Desert Song is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 tot 3 gaste in Kleinzee.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed.
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes (ouers) en 1 kind.
Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Let asseblief daarop: daar is geen deur tussen die hoofslaapkamer en die enkelslaapkamer nie.
Die badkamer maak oop na die enkelslaapkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die leefarea ontspan. Daar is 'n 43-duim platskerm-slim-TV met Netflix, YouTube en WiFi.
Die leefarea lei na 'n patio. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Die binnebraai het 'n vuurkas wat geskik is vir brikette. Die buitebraai is geskik vir houtvure. Gebruik asseblief slegs brikette in die binnenshuise vuurkas en moenie houtvure daar aansteek nie. Onderdakparkering is beskikbaar.
Besoekers aan Kleinzee kan die Weskus-4x4-roete of die skeepswrakroete verken, seisoenale blommekyk geniet, die voëllewe by Buffelsriviermond verken en die plaaslike robkolonie besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erns Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Klein Desert Song het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang