Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Doorn Farm Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Maike O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Pragtige plaas huisie, alles wat mens nodig het vir 'n lekker aand se braai. Baie lekker gebly. Mooi, netjiese huisie, goed uitgekit. Perfek vir een aand oorslaap in 'n rustige, veilige omgewing. Goeie kliëntediens en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Baie dankie. Heerlik gebly, pragtige plaas kothuis is goed ingerig. Perfekte plek om vars lug te kry en jou kop skoon te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely, peaceful and away from the hustle and bustle. Lovely, relaxing stay. Just what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vitali B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gemaklik, tuis. Baie gerieflik gebly, pragtige area. Verbasend was daar sein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Asemrowend mooi! As jy hier nie rus vir jou siel kry nie, het jy nie 'n siel nie. Die eenheid is prakties en karaktervol ingerig met alles wat nodig is. Die vuurherd is 'n wenner. Boonop is die skoon, oop naglig perfek vir sterrekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Peaceful & cosy. We had a lovely stay on the farm—quiet and beautiful sunrises and sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Het een aand oor geslaap op Tuinroete roadtrip. Fantastiese ligging in die Karoo, vroeg oggend en skemer die beste. Lekker om op die plaas te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Excellent. Super, beautiful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasies. Hierdie is 'n juweel in die Karoo. Mooiste sterre nagte. As jy stilte en vars lug soek, is hierdie die plek. Lief die dekor en my man het die buite stort terdee geniet. Super skoon en netjies. Ons kom vir seker weer kuier! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Mount Hope Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang