+93
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Doorn Farm Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Afgesonder. Privaat. Verassend. Besonders. Heerlik. Die verblyf daar was besonders. Die cottage wat ons bewoon het, was afgesonder en privaat. Daar was karige kombuisgereedskap. Die elektriese krag is vanaf sonpaneelbattery. Ons moes spaarsamig wees, maar dit is reg so. Die water is brak, maar toe ons drinkwater opraak, is dit dadelik aangevul. Daar was genoegsaam hout vir die donkie vir warm water in die buite baddens. Dit was verrassend en heerlik. Goeie staproetes. Die buite stort is ook verfrissend. Die groot stoep kuier lekker. Alhoewel dit nie luuks is nie, was die verblyf heerlik en ons sal DV weer daar wou bly tydens volgende KKNK.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld. Afgesonder. Mooi uitsig. Oulike huisie in Karoo. Baie mooi uitsig en gerieflike huisie. Skoon en netjies, presies wat ek verwag het. En dit teen 'n billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker, dankie. Luilekker in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Uitstekende Karoo huisie. Pragtige stop in die Karoo. Egte Karoo huisie met alles wat benodig word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bevan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Rustig. Die omgewing is pragtig en mens kan lekker rus in kry by verblyf. Maar dit is nie gepas vir lang verblyf nie. Geen waaiers vir warm Karoo, geen mikrogolf, geen bedlampies om mee te kan lees nie. Die buite stort het nie gewerk nie. Dit was kookwarm en dan sny die gas geyser uit en dan het jy lekker koue stort. Die breekware kan ook opgedateer word. Met klein veranderinge kan dit 'n gemaklike verblyf wees, maar nie in huidige vorm nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gideon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Mooi en rustig. Die plekkie is baie mooi en rustig. Ons het baie lekker op die groot stoep gekuier en gebraai. Die zebra was pragtig. Die gas was toe en ek het dit gaan oopdraai om die stoof te gebruik vir warm water. Die gas geyser kon ek nie aan die gang kry nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolande I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige skoon huisies, mooiste verblyf die vakansie as jy hou van plaas. Onvergeetlik mooi, skoon en rus vir die siel. Heerlik om te stap, kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maike O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Pragtige plaas huisie, alles wat mens nodig het vir 'n lekker aand se braai. Baie lekker gebly. Mooi, netjiese huisie, goed uitgekit. Perfek vir een aand oorslaap in 'n rustige, veilige omgewing. Goeie kliëntediens en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Baie dankie. Heerlik gebly, pragtige plaas kothuis is goed ingerig. Perfekte plek om vars lug te kry en jou kop skoon te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely, peaceful and away from the hustle and bustle. Lovely, relaxing stay. Just what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Mount Hope Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang