+93
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Doorn Farm Stay

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mount Hope Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klein Doorn Farm Stay bied lieflike selfsorgkothuise sowat 24 km vanaf Oudtshoorn en het pragtige uitsigte op die berge en oor die Karoo. Dit is by die samevloeiing van 2 bergriviere wat dit die ideale opsie vir natuurentoesiaste maak, aangesien daar asemrowende voetslaanroetes is.

Die kothuise beid slaapplek aan 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers. Hierdie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke kothuis het 'n buitestort en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het die eenhede ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n binnebraai en 'n stoep.

Die plaas het ook 'n kloof met skilderagtige voetslaanroetes. Klein Doorn Farm Stay is sowat 17 km vanaf die Safari Volstruis- en Highgate Volstruis-skouplaas, 27 km vanaf Cango Wildlife Ranch, 53 km vanaf die Kangogrotte en 54 km vanaf George Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Neels D
Saam met lewensmaat
5.0
Afgesonder. Privaat. Verassend. Besonders. Heerlik. Die verblyf daar was besonders. Die cottage wat ons bewoon het, was afgesonder en privaat. Daar wa...
Sien meer
Apr 2026
Gerry S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Afgesonder. Mooi uitsig. Oulike huisie in Karoo. Baie mooi uitsig en gerieflike huisie. Skoon en netjies, presies wat ek verwag het. ...
Sien meer
Apr 2026
Ruan R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Luilekker in die Karoo.
Jan 2026
Yolande I
Gesin met tieners
5.0
Pragtige skoon huisies, mooiste verblyf die vakansie as jy hou van plaas. Onvergeetlik mooi, skoon en rus vir die siel. Heerlik om te stap, kinders he...
Sien meer
Des 2025
Maike O
Saam met vriende
5.0
Pragtige plaas huisie, alles wat mens nodig het vir 'n lekker aand se braai. Baie lekker gebly. Mooi, netjiese huisie, goed uitgekit. Perfek vir een a...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mount Hope Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Doorn Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Mount Hope Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang