Klein Karoo Koppie Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Klein Karoo Koppie Cottage is 7 km vanaf die R62 en is 'n selfsorgplaaskothuis in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en sluit 'n hoofhuis en 'n woonstel in. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers wat elk onderskeidelik 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het. Daar is 2 badkamers in die hoofhuis waarvan een 'n bad en die ander 'n stort het. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n wasbak.
Die leefarea in die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n Aga-stoof, 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en braaigeriewe. Hierdie stoep lei na 'n groot tuin met 'n boma.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Lisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Karoo Koppie Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap