4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3815 Bird Avenue, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Klein Paradys is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die park se winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die pragtig versierde huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en die eetarea het genoeg sitplek sodat gaste hulle maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad.
Die huis is baie privaat geleë en kyk uit oor die parkland.
Nagapies kom kuier met sonsondergang en sal selfs piesang uit jou hand eet as jy doodstil sit. Ander wild wat ook gesigwys sluit koedoes, impalas, vlakvarke, zebras en blouwildebeeste in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
June Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 71
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3815 Bird Avenue, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Klein Paradys het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3815 Bird Avenue, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang