Pick your preferred language

English

Afrikaans

+66
Lodge in Polokwane

Klein Paradys Lodge-Polokwane

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Klein Paradys Lodge is op 'n 10 hektaar-Bosveldkleinhoewe geleë. Dit grens aan die Polokwane Wildreservaat en bied gerieflike verblyf in 5 tuinhuisies, asook 7 en suite-kamers. Alhoewel dit maklike toegang tot die dorp bied (via die R37) kan gaste steeds die rus en vrede van die bos hier geniet.

Die uitleg van die huisies verseker gaste se privaatheid. Die huisies het elk hul eie dek en draagbare braaigeriewe. Elke huisie is ingerig met of 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer (wat geskik is vir paartjies) of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, potte, panne, eetgerei en breekware.
Daar is rooibokke, sebras, njalas, duikers, steenbokke, eekhorinkies, nagapies en hase op die perseel. Nabygeleë besienswaardighede sluit in: die Bakone Malapa Northern Sotho Opelug Museum, die Peter Mokaba Stadion, Meropa Casino & Entertainment World, die Pietersburg Slang- en Reptielpark en die Mall van die Noorde.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Klein Paradys Lodge-Polokwane het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZDhlOGUzLWYyZmUtNDZkNy1hMDc5LTJjZjVjZDAxMTY1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Plot 21 Palmietfontein 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -23.975430377038 29.465054925531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang