Selfsorg in Augrabies

Klein Renosterkop

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Anita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Home away from home. From the warm welcome to the air cons. The immaculate condition of the home. It was child-friendly. Spacious. Clean. I would have liked a mirror and plugs in the master bedroom. However, so far, the best stay of our holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en stil. ‘n Baie stil area. Baie rustig en reg om te rus weg van die stad se lewe. Baie mense ook vriendelik en baie behulpsaam as jy vir iets vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid, veilige omgewing en skoonheid is van die beste. Ons was vanaf 25-28 September vir my vrou se verjaarsdag en ook ons huweliksherdenking daar. Dis 10 minute vanaf Augrabies Watervalle. Terence is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Klein Renosterkop
Hi Mervin, So glad you enjoyed your stay! Kind regards, Sandy, Gerhard, and Terrancy

Dinki B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon, oulik en gasvry. N heerlike huis met al die geriewe en 'n baie gawe eienaar. Ons het die verblyf geniet, maar sou voorstel dat hulle werk aan 'n buite kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Klein Renosterkop
Hi Dinki, Thanks for the feedback. We will work on the outside area. Kind regards, Sandy

Marlize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit was baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Klein Renosterkop
Hi Marlize, Dankie vir die resensie. Dis wonderlik dat julle dit geniet. Julle is altyd welkom. Beste, Sandy en Gerhard

Schalk R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Neat and clean. Near Augrabies Falls National Park. We had a wonderful stay. The owner was very kind and helpful. The place was neat and clean. We regret staying only one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Enjoyed our stay immensely. Enjoyed our stay immensely, host very friendly and helpful with information about what to do and where to go in the area. Kids loved the dog. Thanks for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Klein Renosterkop
Hi Andries, So glad you enjoyed your stay. Jeffrey is going to miss the boys! Kind regards, Sandy & Gerhard

Katinka E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Excellent. Loved it! Very nice house with everything you need and ample space for a big family. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfrida B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Awesome. Very large house, compared to the photos, and very clean, modern and convenient. The host received us upon arriving, and gave us information on the National Park, made sure we were settled, and got up at 3:30 am the next morning to ensure that we got out of the premises okay. The entire house is equipped with air conditioning, there is coffee, tea, sugar, milk and bottled water, and also WiFi available. The surrounding stores in the area are not great - ensure to bring everything you need with you to avoid having to get something from a store.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Klein Renosterkop
So glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you. Safe travels!

Lizette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Baie lekker. Die plekkie is mooi en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die kraanwater was net bruin. Sandy en haar span is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Klein Renosterkop
Glad you enjoyed your stay. The municipal water is very disappointing, and even the filters don't always help to keep the water clean. That's why we recommend bringing drinking water.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Premises 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d25f078be742bcbff22182df6fc05cb8a1a1dcb065cccc3d36c54d199f2074e3d4fd11fc3b2ea8a8b9198b02858fe5f096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Premises 688 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.667125697184 20.427671644705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang