- Slaapplek vir 161 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Hofmeyer Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Klein Windhoek Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Ludwigsdorf in Windhoek in the Khomas-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middestad.
Verblyf by Klein Windhoek Guesthouse word in verskeie kamers en 9 selfsorg-eenhede aangebied. Die gastekamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, en elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met 7 DStv-kanale, 'n yskassie, gebottelde water, en koffie- en teemaakgeriewe.
Die selfsorg-eenhede het elkeen slaapplek vir 2 tot 5 gaste, en 'n goed toegeruste kombuis waar gaste hulle etes kan voorberei. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die à la carte-restaurant op die perseel bedien.
Die gastehuis spog ook met gratis WiFi, 'n kroeg vol voorraad, 'n buite-terras en swembad, sowel as veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Klein Windhoek Guesthouse is ook naby 'n paar restaurante, winkels, die Indonesiese ambassade, museums, en ander geriewe binne 'n 5 km-radius.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Karlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Hofmeyer Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Klein Windhoek Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Hofmeyer Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 161 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang