Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Augrabies

Kleinbegin Augrabies

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Basies, perfek vir oornag. Verblyf was geskik en wat ons gesoek het vir die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goeie oornag plek. Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesti B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rustig, veilig en gerieflik. Lekker geslaap. Rustige landelike gevoel. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Lekker gebly. Vriendelike gasheer. Sekere goed soos netheid en waterdruk kort a. Kleinbegin het voldoen aan wat ons vir een aand nodig gehad het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Besondere interessante gasheer wat jou baie gemaklik laat voel. Ja, die gasheer is besonders vriendelik. Die badkamergeriewe en kombuisgeriewe het vir seker versorging nodig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Connie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Was nie baie beïndruk nie. Nee. Plek kort aandag en is baie outyds.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Het een nag oorgeslaap. As jy baie goedkoop oornag plek soek, is dit seker goed genoeg.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anita J
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Des 2025

Kon nie wag om weg te kom nie. Vriendelik ontvang, kamer en beddegoed skoon. Stort was grillerig, vloer rou sement. Mure aangepak. Ketel nie gewerk nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Andrey J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker plek, goeie mense, goeie ligging. Lekker gebly en geslaap. Gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dis baie stil en die eienaar is vriendelik ontvang met 'n groot hond. Dit was soos om op 'n plaas te bly, wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Salmon & Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwnXUNIhU4XvoqrkypzW204wlE77sfZYcB3l8qxTwcqZpGSvQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 Augrabies Road, R359 Portion 34, Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -28.641392 20.349842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang