- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinbegin Augrabies bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
Die verblyf bestaan uit 5 gemaklike dubbelslaapkamers wat smaakvol opgeknapte stoorkamers van 'n ou algemene handelaar is. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit is ook goed toegerus vir selfsorg.
Die gastehuis is naby (3 km) die Augrabies Nasionale Park met die magtige Augrabies-waterval. Dit is ook die ideale plek vir gaste wat die Namakwalandse veldblommeseisoen kom bewonder.
Kamers is identies in grootte en uitleg, maar aangesien die inwonende kunstenaar 'n plaaslike galery bestuur, is skilderye te sien wat moontlik van die foto's aanlyn verskil. Daar is ook komberse op die beddens wat verander is om by die kleur van die skilderye in die kamers te pas.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Salmon & Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink Kleinbegin Augrabies het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang