2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag.
Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en is volledig toegerus vir selfsorg.
Dis naby Augrabies Nasionale Park (3km) wat die Augrabies-waterval insluit. Dis ook ideaal as jy Namakwaland se veldblomme wil kom kyk.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Salmon & Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink Kleinbegin Augrabies het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang