+66

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons was baie vriendelik ontvang en die gasheer het ons gevra of ons iets nodig het. Ja, alles was gerieflik en die gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lekker plek. Lekker plek om te bly en kuier. Eienaars gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Het baie lekker gebly. Eienaars laat jou tuis voel. Ongelooflik lekker gebly. Wonderlike mense en baie gasvry. Kinders het ook lekker geswem. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly. Ek was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Was perfek vir hospitaal tyd verblyf. Ja, lekker ruim akkommodasie. Aparte slaapkamer met privaat sit/kombuis area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heyns V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2026

Gerieflik, stil en aangename mense. Baie lekker gebly. Het 100% aan my behoeftes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmerie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Dit baie geniet. Baie skoon en netjies. Regtig 'n baie oulike plek. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustige, ontspannende atmosfeer. Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly en was ons vriendelik gehelp as ons iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97171e215da5dafd9e1ee36f38c85c6b6965693563aeda3ce9ce577cc27d686470ae3f06f6c2ca1cedc3fad5a121649b617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 83 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang