Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eloffsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eloffsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eloffsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eloffsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eloffsdal Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom Suid, Eloffsdal

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek. Gesinsuite 1 bied slaa...

Vanaf
R704
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom Suid, Eloffsdal

Green Valley Lodge is in die hartjie van Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria, geleë, weggesteek onder die Wonderboom Natuurreservaat, een van Pretoria se gewilde Erfenisgebiede. Green Valley Lodge se naam bek...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mayville, Eloffsdal

Villa D Rust Self-Catering bied verblyf in 'n woongebied in die hartjie van Pretoria. Die area is die middelpunt van die gewilde Moot-gebied aan die voet van die Magaliesberg en bied maklike toegang tot al die hoofr...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eloffsdal

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park, Prinshof

440 Flowers Street Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Capital Park, Pretoria. Die gastehuis is 700 m van die Steve Biko Akademiese Hospitaal af. Verblyf word gebied in privaat eenhede, met dubbe...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park, Pretoria

La Rosetta Akkommodasie is in die hartjie van Capital Park, Pretoria. Verblyf word gebied in 3 kamers by die eienaar se huis met aparte ingange. Daar is 2 dubbelkamers, genaamd Paris en Avignon, en ‘n gesinskame...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swemb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Dandaro bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op die eienaars se perseel. Die perseel is in Wonderboom Suid in Pretoria, 63 m van Brewers Family Restaurant af en 5 km van Wonderboom Natuurreserva...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Berghaan B&B is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë. Daar is 2 ateljeewoonstelle wat slaapplek vir tot 4 gaste bied en 'n oornagkamer op die perseel wat slaapplek aan 1 of 2 gaste bied. Die eenhede het elk 'n apa...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom Suid, Pretoria

Garden Flat on 15th bied 2 gerieflike en sakpasoornag-selfsorgeenhede in 'n rustige woonbuurt in Pretoria. Dié boomryke stad 'n bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou g...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R417
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pretoria, Prinshof

Sunset View is op 'n heuwel in Riviera, Pretoria geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gerieflike, bekostigbare verblyf en het al verblyf aan mediese studente van Neder...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eloffsdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za