+66
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Kleinbegin bied verblyf in 2 selfsorgeenhede op die eienaar se perseel. Dit is naby die Eugene Marais Hospitaal en is ideaal vir oornagverblyf.

Eenhied 1 bied slaapplek aan 4 gaste en Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie vriendelik ontvang en die gasheer het ons gevra of ons iets nodig het. Ja, alles was gerieflik en die gasheer was baie behulpsaam.
Mei 2026
Melissa D
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek. Lekker plek om te bly en kuier. Eienaars gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel. Sal beslis aanbeveel.
Mei 2026
Hannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Het baie lekker gebly. Eienaars laat jou tuis voel. Ongelooflik lekker gebly. Wonderlike mense en baie gasvry. Kinders het ook lekker geswem. Sal vir ...
Sien meer
Mrt 2026
Rene C
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly. Ek was mooi skoon.
Mrt 2026
Johan T
Saam met lewensmaat
4.8
Was perfek vir hospitaal tyd verblyf. Ja, lekker ruim akkommodasie. Aparte slaapkamer met privaat sit/kombuis area.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Kleinbegin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97171e215da5dafd9e1ee36f38c85c6b6965693563aeda3ce9ce577cc27d686470ae3f06f6c2ca1cedc3fad5a121649b617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 83 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang