8 gaste
3 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Barracuda Street, 9 Kleinbos, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinbos 9 is 'n selfsorgvakansiehuis in die idilliese kusdorpie Boggomsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n wonderlike keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het slegs 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n kleiner sitarea bo met 2 enkelbedmatrasse vir 2 kinders. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n see-uitsig. Daar is ook parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby Boggomsbaai-strand en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barracuda Street, 9 Kleinbos, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinbos 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barracuda Street, 9 Kleinbos, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang