Kleine School II
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Kleine School II is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis op 'n plaas 30 km vanaf Clanwilliam, en bied verblyf aan 5 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, en 'n ekstra enkelbed is in die sitarea beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is ook beskikbaar.
Die kothuis is 200 m vanaf die Pakhuisberg en bied pragtige uitsigte vanaf die onderdakbraai-area aan die agterkant, met 'n uitsig oor 'n gemeenskaplike plonspoel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Matthys Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16