+38
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Klinkies is in Van der Hoffpark in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat met selfsorggeriewe toegerus is. Die eenhede is vir 2 tot 4 gaste geskik en elke eenheid het veilige parkeerplek en WiFi.

Daar is nie TV's nie, maar gaste kan gratis WiFi geniet.

Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Klinkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang