+607
Lodge in Dinokeng

Klipdrift Sands Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Verjaarsdagnaweek saam met vriende. Wonderlike verblyf in Marula-huis. Groot gesellige kuierkombuis, deeglik toegerus. Gehou van die oulike kombinasie-oondjie. Beddens was gemaklik en linne kraakskoon. Pragtige uitsig vanaf stoep en braai. Wild het gereeld kom kuier, ook 'n gevlekte ooruil een aand. Lugversorging werk uitstekend, en dit was warm. Die ontvangs en diens was voortreflik. (Geen seep/room in badkamers nie, neem jou eie.) Ons het soggens baie lekker op die plaas gestap. Kan Klipdrift Sands hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Beste Ronel, Ons waardeer julle kuier sowel as die wonderlike terugvoer. Ons het dit geniet om julle te huisves en hoop om julle sommer weer binnekort by ons te sien! Groete, Klipdrift Sands

Francelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A quiet, comfortable stay surrounded by nature. We had a really lovely stay over the weekend. The setting is incredibly peaceful and relaxing, and we loved watching the ostriches and buck wandering around the property. The unit is private, comfortable and a great spot to unwind, and we truly enjoyed our time there. We’d happily return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Francelle, We appreciate the time taken to write such an overwhelmingly positive review. We have enjoyed hosting your lovely family, and we hope to see you back again soon. Thank you for the visit, and we wish you safe travels. Regards, Klipdrift Sands

Margret M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellence redefined! Everything was just excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Dear Margret, We thank you for the great feedback and kind words. Please call again soon! Regards, Klipdrift Sands

Saul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Greater. We had a great stay. The staff are friendly and helpful. The scenery was beautiful, and the accommodation was clean and tidy. I would highly recommend this to anyone wanting to experience a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Dear Saul, Awesome feedback from great guests, thanks for your visit and call again soon! Regards, Klipdrift Sands

Marissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stilte. Bos. Rus. Ons het verskriklik lekker in Marula gebly. Dis privaat, modern en het alles wat mens nodig het om te ontspan. Ons was vir 'n naweek daar om ons 12de huweliksherdenking te vier en dit was vir seker nie lank genoeg nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly, maar volgende keer definitief langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Marissa, Jou komplimente is vir ons goud werd en maak al die harde werk sommer die moeite waard, ons hoop julle kom kuier gou weer! Baie dankie, Groete, Dup

Dupreez F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Very comfortable peaceful stay. The dam view unit with the lapa has two double fridge freezers, two tables with seating (one combo in the unit, one in the lapa), and a bench on the stoep. Kids loved the darts and pool. Lots of braai or kuiervuur options, some under roof and most under the sky. Private splash pool and huge public pool. Zipline over one of 8 dams. Ostriches and small buck. Walking and jogging options up to 5km inside the estate. Daily cleaning included. Good WiFi. Two air conditioners and many ceiling fans. Three guards at night. Possible to log into your own DStv stream, Netflix or Amazon Prime accounts. Lots of board games. Can buy wood or ice at a reasonable amount via card.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Dupreez, Thanks for taking the time to write such an elaborative review. We enjoyed hosting your family and hope to see you back again soon. Regards, Klipdrift Sands

Julia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

So relaxing, wish we were there for longer. It was amazing! The view was spectacular and loved having our own pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Julia, We enjoyed hosting your lovely family. Thank you for the visit and kind review. We hope to see you back again soon. Regards

Mariette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lafenis vir die siel in natuur, met gemak. Heerlik in die natuur met besoek van bokkies, terwyl jy gemaklik slaap en ten volle toegeruste kombuisies het. Private splash pool reg by die kamp en heerlike vol lengte gemeenskaplike swembad. Besonderse vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Mariette, Wow, dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Baie dankie vir julle kuier en die deel van julle ervaring by ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer! Groete

Anrie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Absoluut stunning. Dit is absoluut die moeite werd. Stilte diere. Gasheer en gesin baie vriendelik. Swembaddens silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Anrie, Dankie vir julle kuier en uitstekende terugvoer, ons is altyd opreg dankbaar wanneer ons gaste dit net soveel geniet as wat ons self doen. Mooi bly en hoop ons sien julle sommer gou weer! Groete, Dup

Callum M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great value for money. Amazing amenities and staff are super friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Callum, Appreciate the great feedback, please call again soon! Regards, Dup

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dup Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
45 % AF
R 1 500 R 825
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
45 % AF
R 1 500 R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
45 % AF
R 1 500 R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80, Farm 80 Portion 10, Hammanskraal, 0407, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828c5561a683e2f3387e8a35833c42fe485a91ea6d155877687854c8edbd95dfce0e92bc282fff2ebeb555f1dc317e20c683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80 Farm 80 Portion 10 0407 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.344598960233 28.459811795634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang