Klipdrift Sands Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Callum M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great value for money. Amazing amenities and staff are super friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Callum, Appreciate the great feedback, please call again soon! Regards, Dup

Adri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker, gemaklik, wel toegerus. From the moment we arrived, we were welcomed by a friendly and helpful reception team that immediately made us feel at home. The accommodation is exceptionally well-equipped — Klipdrift Sands has truly thought of every detail, from spotless housekeeping to the thoughtful touch of leaving insect repellent in the room. Each hut features its own kitchenette, which made our stay both comfortable and convenient. The beautiful scenery, private swimming pool, and multiple braai areas to choose from created the perfect setting for relaxation and fun. Our stay was absolutely delightful, and we’ll definitely be recommending Klipdrift Sands to anyone looking for a peaceful and enjoyable weekend getaway! We would love to invite friends to enjoy the stay with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Dear Adri, Your awesome feedback is humbling and makes all the hard work so much worth it. Thanks for the kind review and please share the word of our gem in the bushveld. Appreciated, Dup

Natli R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Stukkie goud, vreedsaam met pragtige uitsig oor veld en wild vanaf die stoep. Wat 'n pragtige plek! Stoep kyk uit oor swembad en massiewe area van net veld en bome - rustig. Wild wandel vry rond en kom naby die huis. Drom vir boerebraai op grasperk en ingeboude stoepbraai vir ongure weer met 'n baie goed toegeruste kombuis met aircon. Die werkers is ongelooflik; vriendelik, behulpsaam, beleefd en respekvol. Wat 'n aangename ervaring was die omgewing, huis en mense. Dankie vir die deel van julle stukkie goud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Natli, Wat 'n voorreg om julle te kon huisves, baie dankie vir die fantastiese terugvoer en kom kuier sommer gou weer!

Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ontspannend. Fantasies, Dup en sy staf maak seker dat jy gemaklik en tevrede is. Die huis het alles wat jy nodig het om gerieflik te bly. Mooi uitsig en braaiplek is perfek. Lekker om daar rond te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Dankie Gideon, Sjoe, dit is nou voorwaar fantastiese terugvoer. Baie dankie vir die pragtige resensie en kom kuier sommer binnekort weer! Groete, Dup

Daphne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Kos vir die siel. Ongelooflike plek - die eenheid is luuks en jy het alles en net die beste toestelle tot jou beskikking - Die uitsig van jou kamers en stoep is asemrowend. - Ons gaan definitief terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Daphne, Jou fantastiese terugvoer is vir ons goud werd, ons het dit geniet om julle te ontvang en hoop julle kom kuier sommer gou weer!

Melita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie rustig en stil, net wat ons nodig gehad het, en die diere is baie mak. Het baie lekker gebly, dankie. Sal net 'n groter bed wil hê vir die groot manne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar Melita, Baie dankie vir die goeie terugvoer en fantastiese resensie. Al ons luukse eenhede het koning grootte beddens, terwyl ons 'budget' opsies gewone dubbelbeddens het. Ons stel voor julle boek een van ons luukse eenhede vir die groter manne wanneer julle binnekort weer kom kuier. Ons wildlewe is pragtig en waardeer dat julle dit genoem het! Groete

Katlego M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great stay. The stay was great. Kindly include a coffee table, extra towels and complimentary tea and coffee condiments. Just vacuum clean the couch, but everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Katlego, Thank you for the kind review and nice suggestions. We have already introduced a complimentary coffee station in all our luxury units and will make sure to implement your great ideas. Hope to have you back again soon!

Chris D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Great bosveld wegbreek! Netjies en skoon, baie goeie geriewe, oulike en hulpvaardige personeel en lekker stil en afgesonder in die Afrika bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar, Jou wonderlike terugvoer is vir ons goud werd, baie dankie. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Henk V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

5 ster ervaring in die bosveld by Klipdrift Sands. 5 ster ervaring in die bosveld by Klipdrift Sands. Vriendelike gasheer wat vir seker gemaak het alles is in orde. Baie stil en rustig en ideaal vir 'n wegbreek. Baie oulike geriewe, hulle het aan alles gedink om te sorg vir gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Baie dankie, jou wonderlike terugvoer beteken baie! Groete

Dewald C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige lodge in die hartjie van die Dinokeng bosveld. Pragtige lodge in die hartjie van die Dinokeng bosveld. Afgeleë lokasie ver weg van die geraas en gejaag van die stadslewe. Uitstekende geriewe, solar stelsels en baie goeie WiFi. Pragtige uitsig oor die bosveld en bokkies wat rondom die kamp rondloop. Baie skoon en netjies, vriendelike gasheer, en alles wat ons nodig gehad het vir 'n selfsorgwegbreek. Pragtige skoon swembaddens, damme met groot koi visse en 'n uitkyktoring hoog in die lug vanwaar ons die wildlewe en sonsondergang geniet het. 10/10 ervaring wat ons beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar Dewald, Jou pragtige resensie is goud werd en maak al die harde werk die moeite werd. Baie dankie daarvoor. Hoop ons kan julle sommer gou weer sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dup Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80, Farm 80 Portion 10, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d42882cc7670a65ff5c49a492f9f7981bd517c0d0eaf87626dca3ba194d7a6667b6c1f03617aae1b26da47f463e02cf363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80 Farm 80 Portion 10 0407 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.344598960233 28.459811795634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang