- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Klipfontein Game Reserve is sowat 16km buite Potchefstroom en bied die ideale verblyf vir 'n gesin wat lief is vir die natuur. Die verblyf is op 'n wildreservaat sowat 5 km vanaf die Boskop-vulstasie waar gaste 'n slagter, algemene handelaar, drankwinkel, wegneemeetplek en 'n kliniek sal vind.
Dié verblyf beskik oor 8 selfsorg-chalets waaruit gaste kan kies. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n vierplaat, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe.
Die wildplaas het 'n ruim Lapa waar gaste saam kan kuier, piekniekareas, 'n groot swembad, wildkyk en staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Denis Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 308
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Klipfontein Game Reserve het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang