LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipfontein Game Reserve | LekkeSlaap
+21

Klipfontein Game Reserve

  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Plaas, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Klipfontein Game Reserve is naby Potchefstroom en bied die ideale verblyf vir 'n gesin wat lief is vir die natuur. Die verblyf is op 'n wildreservaat sowat 5 km vanaf die Boskop-vulstasie waar gaste 'n slagter, algemene handelaar, drankwinkel, wegneemeetplek en 'n kliniek sal vind.

Verblyf word gebied in 6 selfsorg-chalets wat elkeen slaapplek aan tot 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer en linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Elke eenheid is ten volle toegerus met 'n vierplaat-gasstoof, 'n mikrogolfood, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die wildplaas het 'n ruim lapa waar gaste kan kuier, piekniekplekke, 'n groot swembad, voëlkyk, 'n groot swembad, voëlkyk, wildkyk en voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Klipfontein Game Reserve
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Klipfontein Plaas, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Klipfontein Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Plaas, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZloywKcm29SUBuVd19InQmHBrteKqoiC8VpzpKbUF1hAAhx23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 Klipfontein Farm Oudedorp 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.5804441 27.0626005
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!