6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Kliphuis op Kleinfontein-plaas is 12 km buite die dorp Tulbagh geleë, voor 'n groot dam en teen die skouspelagtige Witzenberg-bergreeks met uitsigte oor die berge. Hierdie bekoorlike kothuis is 'n wonderlike wegbreekplek. Romanties en rustiek, dit is ook perfek vir gesinne wat op soek is na 'n waarde-vir-geld-wegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas-kombinasie en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is daar 'n patio-area met sitplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jayson Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 107
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Kliphuis on Kleinfontein Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang