Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis on Kleinfontein Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kliphuis on Kleinfontein Farm is 12 km buite Tulbagh, voor ’n groot dam teen die asemrowende Witzenberge en bied pragtige uitsigte op die berge. Hierdie ouwêreldse kothuis bied ’n wonderlike wegbreek. Dit is romanties en rustiek en perfek vir gesinne wat op soek is na ’n wegbreek wat waarde vir geld bied.

Die huis bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk ’n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is geskik vir basiese selfsorg met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ’n toonbank met 3 stoeltjies. Die oopplan-sitarea het gerieflike sitplekke en ’n kaggel. Buite is daar ’n stoep met sitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kliphuis on Kleinfontein Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Kliphuis on Kleinfontein Farm
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kleinfontein Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis on Kleinfontein Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac0b4fca9a9ad9f8fe2fdc706610a03e7659b8f90002812198eba6c3adbf5894238b1b20ad46dc8239f9810e94920c7a3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Kleinfontein Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.203479908609 19.187185635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem